Tag poultry
Nat kloeks (Afrikaans poem)
Op koue winters dag sit kleine hoenders en wag; vir die reën om op te hou. Jy moet onthou, Dis `n koue winters dag. Met klouende nat vere en tone wat bewe, sit Pik en Skrik en wag. Hulle bly sit Skrik se vere raak stadig wit Soos water by hom afloop. Hulle sit vir mooi weer en hoop. Selfs al is die deur wawyd oop. Net vir `n tennisbal sal hulle kom. Want altyd jaag hulle hom. In die huis in; Bons bons bons Pak-ke-pêk-ploek In die huis sit warm kloek.