Warm kloeks – google translate Afrikaans to English to Afrikaans a few times

In koue winters dag
sit klein hoenders en wag ;
vir die reën om te stop.
Jy moet onthou,
Dit is 'n koue winter dag.

Met vasklou nat vere
en tone aardbewing
Pik wag en Terror .

hulle sit
Terror vere stadig draai wit
As water afloop hom .
Hulle sit vir goeie weer en hoop.
Selfs al is die deur wyd .

Net vir 'n tennis bal sal kom .
Hulself jaag vir ewig.

In die huis ;
Bounce Bounce Bounce
Pak Ke toonhoogte - ploek
Die huis sit warm chat.

Nat kloeks (Afrikaans poem)

Op koue winters dag
sit kleine hoenders en wag;
vir die reën om op te hou.
Jy moet onthou,
Dis `n koue winters dag.

Met klouende nat vere
en tone wat bewe,
sit Pik en Skrik en wag.

Hulle bly sit
Skrik se vere raak stadig wit
Soos water by hom afloop.
Hulle sit vir mooi weer en hoop.
Selfs al is die deur wawyd oop.

Net vir `n tennisbal sal hulle kom.
Want altyd jaag hulle hom.

In die huis in;
Bons bons bons
Pak-ke-pêk-ploek
In die huis sit warm kloek.